|
|||||||
|
|||||||
Welcome To SA Inkjet |
|||||||
| Establishing the company in 1998 as a specialized retailer of printer consumables and printers, it was of foremost importance that the best possible relationship be built up with the leading manufactures in the industry, such as Hewlett Packard, Canon, Epson, Lexmark, Samsung and Jetprint.
Co operation with preferred suppliers of these leading brands has lead to SA Inkjet becoming one of the leaders in this market. Our retail outlet serves the Helderberg Basin. Because of the ever changing exchange rates it is of primary importance that prices are monitored on an ongoing basis so that we are able to maintain lower prices. We look forward to consuting you in the future. |
|||||||
Die maatskappy is in 1998 gestig as ‘n gespesialiseerde verskaffer van drukkers en drukker- benodighede. Dit was van uiterste belang dat die bes moontlike verhouding met die vooraanstaande vervaardigers in die industrie, onder meer Hewlett Packard, Canon, Epson, Lexmark, Samsung en Jetprint gevorm word. Samewerking met bekende verskaffers van hierdie vooraanstaande produkte, het SA Inkjet gelei om een van die bekendste instansies in die industrie te word, met n afset in Helderberg. Dus kan kliënte verseker wees dat hul nie net uitstekende diens sal kry, maar ook die beste kwaliteit produkte en advies. As gevolg van die ewigdurende veranderings in die wisselkoers is dit belangrik dat pryse op ‘n gereelde basis gemonitor word, om te verseker dat ons die laagste pryse bied. Die tevredenheid van ons kliënte is van uiterste belang, daarom verbeter ons voortdurend ons beleid deur nie net die beste pryse nie, maar ook kliëntediens, produklyne en -kennis. Ons wil u bedank vir die geleentheid om met u en u maatskappy te kontak en vertrou dat u in die nabye toekoms van ons dienste sal gebruik maak. U is welkom om ons te kontak in verband met enige navrae.
|
|||||||
WebMaster Juan Pretorius
© SA inkjet Distributors (PTY) Ltd 1998 - 2007